034 318 5011 Monday - Friday 07:30 - 16:00

News

Drakies leef met oorgawe!

Wanneer die Drakies nie besig is met akademie nie, is daar altyd iets anders wat die aandag trek. Drakies doen moeite om kinders bloot te stel aan enigiets wat hulle kan help vorm. Die loopbaan-, mark- en cliviadag was almal groot suksesse!

Drakies play, work and learn hard!
Amidst the pressure of an upcoming concert, a TV show there is time for sport and other cultural activities.Drakies, we are proud of you!

Drakies Rugby spelers

Christopher Cloete o/12, Zane Geurtse o/13 en Divan du Plessis o/13 is al drie verkies tot hulle onderskeie Noord Natal Rugbyspanne. Baie geluk seuns. Drakies is trots op julle.

Drakies By Winterfees

Winter Festival 2018
On Friday the 27th of April 2018 Drakies dancegroups gave an entertaining performance in the Show Ground’s Arena. We would like to thank the organisers for inviting our girls to take part.

Netbal Toer 2018

Drakies were fortunate to attend Sportismo's netbal Clinic in March 2018. The Clinic was hosted by Dr. Elsje Jordaan, who coaches the Protea Netball team. She also brought along some of her Protea players as well as Provincial players she has coached.

Totsiens Mev. van der Merwe

Op Dinsdag 27 Maart 2018 het Drakensberg Primere Skool vir Mevrou Carlien van der Merwe gegroet.Sy was aan die skool verbonde vanaf 1985 tot 2018.

Nasionale Pantoffel Dag 2018

Drakies het hierdie jaar nasionalle pantoffel dag met groot pret gevuur met n groot verskeidenheid van verskillende pantoffels

Rugby Borge

A big thank you to our First Team's sponsors for this year. The team's jerseys and bags were handed over by FNB Insurance Brokers and Toyota Knights.

Close Menu